4
ZoneTill 29

ZoneTill - · PDF fileHOOGTE (mm) 1407 1407 1407 1407 1407 1407 1407 2351 2351 2351 GEWIG (kg) 854 1668/*1819 1550/*1885 2747/*3688 2773/*2844 3816/*4189 4214 10500 12500 14500

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: ZoneTill -  · PDF fileHOOGTE (mm) 1407 1407 1407 1407 1407 1407 1407 2351 2351 2351 GEWIG (kg) 854 1668/*1819 1550/*1885 2747/*3688 2773/*2844 3816/*4189 4214 10500 12500 14500

ZoneTill

29

Page 2: ZoneTill -  · PDF fileHOOGTE (mm) 1407 1407 1407 1407 1407 1407 1407 2351 2351 2351 GEWIG (kg) 854 1668/*1819 1550/*1885 2747/*3688 2773/*2844 3816/*4189 4214 10500 12500 14500

Stygende insetkostes en al hoe meer onvoorspelbare weer laat vrae ontstaan oor die doeltreffendheid en lewensvatbaarheid van die bestaande, konvensionele bewerkingsmetodes. Radium het hierdie kwessies versigtig in aanskou geneem en die ZoneTill ontwikkel. Die konsep van hierdie masjien is om die grond slegs rondom die areas waar die wortels ontwikkel te bewerk deur die tande presies in te stel soos die planter. Dit stel die boer in staat om net speroosterieke stroke grond oor wyer areas te bewerk. Die gevolg is verhoogde produktiwiteit en laer insetkoste.

Radium het die ontwerp van die ZoneTill eenvoudig en stewig gehou. Die uitskopmeganisme van die PowerRip, saam met die unieke C-vormige tand en hammerkopskaar, laat die boer toe om die grootste hoeveelheid grond in die wortelsones te versteur, terwyl dit die minste hoeveelheid energie verbruik. Die onverbeterlike hammerkopskaar verseker dat geen syverdigting of smeering plaasvind nie. Dit bring vroeë en verbeterde wortelontwikkeling, vinniger waterabsorpsie en verhoogde deurlugting mee. Die ZoneTill skep ̓ n ideale saadbed vir gewasse wat in rye geplant word.

Stoppellande en tussen oppervlakmateriaal kan sonder moeite bewerk word met die toevoeging van kouters, rytoemakers en rollers. Verdere grondbewerkings, soos met ʼn snyeg, is in meeste gevalle nie meer nodig nie. Die rollers wat aan die agterkant gemonteer is, breek groter kluite op wat gewoonlik tydens ʼn droë seisoen na die oppervlak gebring word.

30

Page 3: ZoneTill -  · PDF fileHOOGTE (mm) 1407 1407 1407 1407 1407 1407 1407 2351 2351 2351 GEWIG (kg) 854 1668/*1819 1550/*1885 2747/*3688 2773/*2844 3816/*4189 4214 10500 12500 14500

Individuele rollers Diepte-beheerde wiele

Universele 3-punt Haak

Kouters

Rytoemakers

Eienskappe• Die stewige raamkonstruksie is vervaardig uit hoë- graad vierkantige en reghoekige staalpyp en versterk deur staalplate.• ʼn Kouterbalk voeg ekstra sterkte en stewigheid aan die raam, verminder verbuiging en verhoed dat dit breek.• ʼn Bykomstighede-balk voeg ekstra sterkte en stewigheid aan die raam. Dit verminder verbuiging, verhoed dat dit breek en dien as ‘n ondersteuningstaaf vir die kouters en rollers agter elke tand.• Met die wielstelsel en dieptebeheer (slegs gesleepte

modelle), verseker die swaardiens wringkrag staalarm dat die wiele die masjien eweredig op- en aflig. Die wielstelsel dien as die dieptebeheer, terwyl die silinder-stoppe ten alle tye ‘n konstante bedryfstelsel-diepte handhaaf.• Veranderbare ry-spasiëring, volgens die planter of die rywydtes van die gewasse, laat die masjien en die planter toe om in dieselfde sone te werk.

• Varkoor merkers is agter die masjien geplaas om merker vore te maak. Die wiele van die planttrekker volg in hierdie vore.• Hidrouliese merkers kan aan die kant van die masjien geplaas word om die volgende lyn te merk wat die trekker moet volg om simmetriese rye te verseker.

Opsionele Eienskappe

Grond ProfielWortel Sone

31 As gevolg van Radium Engineering se volgehoue produk ontwikkelings proses behou Radium die reg om Spesifikasies te verander sonder vooraf kennisgewing

Page 4: ZoneTill -  · PDF fileHOOGTE (mm) 1407 1407 1407 1407 1407 1407 1407 2351 2351 2351 GEWIG (kg) 854 1668/*1819 1550/*1885 2747/*3688 2773/*2844 3816/*4189 4214 10500 12500 14500

MODEL RTS102 RTS103 RTS104 RTS105 RTS106 RTS108 RTS110 RTS112T RTS114T RTS116T

TANDE 2 3 4 5 6 8 10 12 14 16

TANDSPASIËRING (mm) 760/*910 1500/*2100 760/*910 1500/*2100 760/*910 760/*910 760 910 910 910

DRAWIELE NVT NVT NVT NVT NVT NVT NVT

4 X 560/60 R 22.5

6 X 560/60 R 22.5

6 X 560/60 R 22.5

DIEPTEBEHEER WIELE 2 X 6.00 X 16.00

2 X 7.50 X 16.00

2 X 7.50 X 16.00

4 X 7.50 X 16.00

4 X 7.50 X 16.00

4 X 7.50 X 16.00

4 X 7.50 X 16.00

4 X 7.50 X 16.00

6 X 7.50 X 16.00

6 X 7.50 X 16.00

KOPPELSTUK (kat.) II II II II III IV Narrow IV Narrow SLEEP SLEEP SLEEP

WYDTE (mm) 1400 4559/*5860 3940/*4319 7559/*9960 4710/*5460 6880/*7929 7750 11256 13256 15256

VERVOERWYDTE (mm) 1400 4559/*5860 3940/*4319 7559/*9960 4710/*5460 6880/*7929 7750 5600 5600 5600

LENGTE (mm 3200 3200 3200 3200 3200 3200 3200 11235 11235 11235

HOOGTE (mm) 1407 1407 1407 1407 1407 1407 1407 2351 2351 2351

GEWIG (kg) 854 1668/*1819 1550/*1885 2747/*3688 2773/*2844 3816/*4189 4214 10500 12500 14500

AANBEVEELDE KRAGVEREISTE (hp/kw)

70/52 100/75 135/100 170/125 215/160 300/220 380/280 460/343 530/395 600/448

Spesifikasies

32As gevolg van Radium Engineering se volgehoue produk ontwikkelings proses behou Radium die reg om Spesifikasies te verander sonder vooraf kennisgewing