7
WEEK 4 DINSDAG Graad 5 Afrikaans Laerskool Mikro Kopiereg ©

week 4 MAANDAG · Afrikaans: Tema Zoem-zoem (Platinum Handboek p.81-90) ... 5 keer uit en maak ‘n goeie sin met die woord. 1) insekte 2) opening 3) waarsku 4) standbeelde ... Die

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: week 4 MAANDAG · Afrikaans: Tema Zoem-zoem (Platinum Handboek p.81-90) ... 5 keer uit en maak ‘n goeie sin met die woord. 1) insekte 2) opening 3) waarsku 4) standbeelde ... Die

WEEK 4 DINSDAG

Graad 5

Afrikaans

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 2: week 4 MAANDAG · Afrikaans: Tema Zoem-zoem (Platinum Handboek p.81-90) ... 5 keer uit en maak ‘n goeie sin met die woord. 1) insekte 2) opening 3) waarsku 4) standbeelde ... Die

WEEK 4: 11- 15 Mei 2020Afrikaans: Tema Zoem-zoem (Platinum Handboek p.81-90)

• Kyk na die foto!

• Hoekom, dink jy, is daar ‘n foto van ‘n by?

• Wat dink jy maak die by op die blom?

• Wanneer kom bye meer voor: in die Somer of die Winter?

• Waarom dink jy is mense bang vir bye?

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 3: week 4 MAANDAG · Afrikaans: Tema Zoem-zoem (Platinum Handboek p.81-90) ... 5 keer uit en maak ‘n goeie sin met die woord. 1) insekte 2) opening 3) waarsku 4) standbeelde ... Die

SPEL:Soek die volgende woorde se betekenis op in ‘n woordeboek of google dit. Skryf die woord

5 keer uit en maak ‘n goeie sin met die woord.

1) insekte

2) opening

3) waarsku

4) standbeelde

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 4: week 4 MAANDAG · Afrikaans: Tema Zoem-zoem (Platinum Handboek p.81-90) ... 5 keer uit en maak ‘n goeie sin met die woord. 1) insekte 2) opening 3) waarsku 4) standbeelde ... Die

TAALLEER: IDIOME (p.82,87,88)

Raai watter prentjie pas by die idiome?

Idioom: Jou kop in ‘n bynes steek.

Betekenis: Hy doen iets wat vir hommoeilikheid kan bring.

Idioom: Iemand heuning om die mond smeer.

Betekenis: Iemand te vlei.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 5: week 4 MAANDAG · Afrikaans: Tema Zoem-zoem (Platinum Handboek p.81-90) ... 5 keer uit en maak ‘n goeie sin met die woord. 1) insekte 2) opening 3) waarsku 4) standbeelde ... Die

SPREEKWOORDE EN IDIOME kleur ons taal in.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 6: week 4 MAANDAG · Afrikaans: Tema Zoem-zoem (Platinum Handboek p.81-90) ... 5 keer uit en maak ‘n goeie sin met die woord. 1) insekte 2) opening 3) waarsku 4) standbeelde ... Die

LEER DIE IDIOME EN HUL BETEKENISSE:

Elke huis het sy kruis.

Almal het maar probleme.

Die gogga het jou gebyt.

Jy is baie entoesiasties oor iets.

Die appel val nie ver van die boom nie.

‘n Kind aard gewoontlik na sy ouers.

Die sleutelwoord is vir jou onderstreep. Teken ‘n prentjie en fokus op die

sleutelwoord om jou te help om die idioom te onthou.

(Maak seker dat jy alle woorde reg spel.)

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 7: week 4 MAANDAG · Afrikaans: Tema Zoem-zoem (Platinum Handboek p.81-90) ... 5 keer uit en maak ‘n goeie sin met die woord. 1) insekte 2) opening 3) waarsku 4) standbeelde ... Die

LEES:Lees die leesstuk Maskai, die muskietjagter van Malawi hardop SAAM MET Juffrou. Oefen dit nog 3 keer en lees dit dan vir iemand wat na jou sal luister.

Laerskool Mikro Kopiereg ©