7
WEEK 2 DINSDAG Graad 5 Afrikaans Laerskool Mikro Kopiereg ©

week 2 DINSDAG...WEEK 2: 27 April - 1 Mei 2020 Afrikaans: Tema Oseane (Platinum Handboek p. 61-70) Kyk mooi na die prentjie! 1) Waar bly wilde dolfyne? 2) Dolfyne en walvisse is nie

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: week 2 DINSDAG...WEEK 2: 27 April - 1 Mei 2020 Afrikaans: Tema Oseane (Platinum Handboek p. 61-70) Kyk mooi na die prentjie! 1) Waar bly wilde dolfyne? 2) Dolfyne en walvisse is nie

WEEK 2 DINSDAG

Graad 5

Afrikaans

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 2: week 2 DINSDAG...WEEK 2: 27 April - 1 Mei 2020 Afrikaans: Tema Oseane (Platinum Handboek p. 61-70) Kyk mooi na die prentjie! 1) Waar bly wilde dolfyne? 2) Dolfyne en walvisse is nie

WEEK 2: 27 April - 1 Mei 2020 Afrikaans: Tema Oseane (Platinum Handboek p. 61-70)

Kyk mooi na die prentjie!

1) Waar bly wilde dolfyne?

2) Dolfyne en walvisse is nie visse nie! Weet jy

hoekom?

3) Hoe haal dolfyne asem?

Page 3: week 2 DINSDAG...WEEK 2: 27 April - 1 Mei 2020 Afrikaans: Tema Oseane (Platinum Handboek p. 61-70) Kyk mooi na die prentjie! 1) Waar bly wilde dolfyne? 2) Dolfyne en walvisse is nie

Idiome (p.62) Leer die idioom en sy betekenis en skryf dit 3

keer uit.

Idioom: Al die water van die see kan hom nie skoon

was nie.

Betekenis: Hy het iets onvergeefliks gedoen.

Page 4: week 2 DINSDAG...WEEK 2: 27 April - 1 Mei 2020 Afrikaans: Tema Oseane (Platinum Handboek p. 61-70) Kyk mooi na die prentjie! 1) Waar bly wilde dolfyne? 2) Dolfyne en walvisse is nie

Spel Soek die volgende woorde se betekenis op in ‘n woordeboek

of google dit. Skryf die woord 5 keer uit en maak ‘n goeie sin

met die woord.

1)onstuitbare

2)watermassa

3)slagoffers

Page 5: week 2 DINSDAG...WEEK 2: 27 April - 1 Mei 2020 Afrikaans: Tema Oseane (Platinum Handboek p. 61-70) Kyk mooi na die prentjie! 1) Waar bly wilde dolfyne? 2) Dolfyne en walvisse is nie

Taalleer

SINONIEME EN ANTONIEME

Page 6: week 2 DINSDAG...WEEK 2: 27 April - 1 Mei 2020 Afrikaans: Tema Oseane (Platinum Handboek p. 61-70) Kyk mooi na die prentjie! 1) Waar bly wilde dolfyne? 2) Dolfyne en walvisse is nie

Lees (p.64,65)

Lees die nuusverslag,

Tsoenami saai verwoesting, 5

keer hardop deur. Let mooi op

moeilike woorde en moenie woorde

herhaal nie.

Page 7: week 2 DINSDAG...WEEK 2: 27 April - 1 Mei 2020 Afrikaans: Tema Oseane (Platinum Handboek p. 61-70) Kyk mooi na die prentjie! 1) Waar bly wilde dolfyne? 2) Dolfyne en walvisse is nie