12

Click here to load reader

SUUR- LEM+ OEN!

  • Upload
    syshe

  • View
    146

  • Download
    18

Embed Size (px)

DESCRIPTION

SUUR- LEM+ OEN!. Literêre terme. Titel. Die naam van die storie . Verraai dikwels waaroor die verhaal gaan of gee die tema . Die titel , Suurlemoen !, verwys na die naam van Tiaan , Zane, Bongi en Liezl se orkes. Ruimte. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: SUUR- LEM+ OEN!

SUUR-LEM+OEN!

Literêre terme

Page 2: SUUR- LEM+ OEN!

Titel• Die naam van die storie.• Verraai dikwels waaroor die verhaal gaan of

gee die tema.• Die titel, Suurlemoen!, verwys na die naam

van Tiaan, Zane, Bongi en Liezl se orkes.

Page 3: SUUR- LEM+ OEN!

Ruimte• Die ruimte is die plek waar die karakters hulle

bevind en die gebeure plaasvind.• Skool (Hoërskool Sentraal)• Hoekom, dink jy, het die skrywer die skool as

ruimte gekies? Hoe sou die verhaal verskil het as die karakters reeds op universiteit was?

Page 4: SUUR- LEM+ OEN!

Tyd• Verteltyd: 160 bladsye• Vertelde tyd:

Amper 3 maande. Hoe weet ons dit?

Page 5: SUUR- LEM+ OEN!

VertellerEerstepersoonsverteller (ek-verteller): Een van

die karakters vertel die verhaal. Derdepersoonsverteller: Buitestander

• Eerstepersoonsverteller (Tiaan) vertel hierdie verhaal.

• Hoekom, dink jy, het die skrywer hierdie tipe verteller gekies?

Page 6: SUUR- LEM+ OEN!

KaraktersDie persone in die verhaal.

• Hoofkarakter: Tiaan (ook die verteller)• Newekarakters: Zane, Liezl, Bongi, meneer

Marx, juffrou Pienaar, Tiaan se ma, meneer Van Schalkwyk, Psycho Bob en Willem, Frik van Tonder.

Page 7: SUUR- LEM+ OEN!

Karakters• Uiterlike voorkoms

Hoe lyk die karakters?

• Innerlike eienskappe: Verwys na aspekte van die karakter se persoonlikheid.

• Karakterontwikkeling: As ‘n karakter deur die verhaal groei of verander of tot nuwe insigte kom.

• Karakterisering:Hoe skets die skrywer vir die leser ‘n prentjie van die karakters? Voorbeelde is hoe die verteller die karakter beskryf, dialoog (wat die karakter sê en hoe hy praat), die karakter se naam, wat die karakter dink, ens.

Page 8: SUUR- LEM+ OEN!

Intrige

Page 9: SUUR- LEM+ OEN!

KonflikDie gebeure in die storie veroorsaak botsing/konflik

Innerlike konflik: • Wanneer die karakter wroeg oor iets / konflik in die karakter se

gemoed • Tiaan hou van Liezl, maar sy beste vriend, Zane, hou ook van haar ...

Wat sal hy doen?

Uiterlike/eksterne konflik: • Karakters bots of baklei met ander karakters, die omgewing of

gemeenskap as geheel.• Ná die dag by Tiaan se huis, praat Zane en Liezl nie met Tiaan nie.

Uiterlike konflik kan lei tot innerlike konflik en andersom.

Page 10: SUUR- LEM+ OEN!

Handeling Wat gebeur in die storie?

• Uiterlike handeling: Dinge wat ons sien gebeur.

• Innerlike handeling: Die gedagtes of gevoelens van die karakters.

Page 11: SUUR- LEM+ OEN!

• Tema: Sentrale idee(s), hoofgedagte(s). • Boodskap: Watter lewenslesse is in die storie

opgesluit?• Wat, dink jy, is die boodskap in Suurlemoen!?

Tema & boodskap

Page 12: SUUR- LEM+ OEN!

SUUR-LEM+OEN!

Literêre terme