6
29 November 2012 VAN HANDELAARS EN WINKELS….. Deur Ronel Theart Johannes A. Smith, was ‘n skolier van Aberdeen, wat die skool verlaat het omdat hulle onder dwang “ God Save the Queenmoes sing. Hy sluip weg van die huis, neem sy enigste langbroek saam, want dan lyk hy darem ouer as 15-jaar. Hy sluit aan by die kommando van Wynand Malan maar spoedig bevind hy hom aan die sy van Gideon Scheepers. In sy herinneringskrifte verskyn die volgende interessante insident. Hierdie kommando’s het hulle in die omgewing van Avontuur bevind. Hier was voorrade nog volop. Winkeltjies het geen tekort aan voorraad gehad nie, met die gevolg dat die eienaars hulle hele voorraad “uitverkoop” en dan die eis vir kompensasie “vir goedere deur die Boere geroof” aan die Britse owerheid stuur. Een winkelier het egter besluit dat hy nie so uitoorlê sal word nie. Sy plan kon gewerk het indien hy alles gesluit het en dit wat buite gestaan het ook verwyder het. Die winkeltjie was in ‘n klein stoepkamertjie. Een van die boere het hom opgemerk en nader gewink. “Wot! Iek het gadienk daar is no biesnies en het gaslooit die wienkel. Ja, eik sal opemaak en oens maak net die lys.” Hy verduidelik nog van die lys toe die burgers binnestorm en self “koop”. Hy word ongeduldig en babbel een strook deur van “maak net die lys,” en vertel dat hy al die Boere se vriend in die buurt is. Hy help almal en wil ook die Boere help. “Maar ou Jakob, jy lieg mos, ons hoor jy gooi bont stoke in die water waar die boer se vee water suip.” “Bont stokke?”. Vra hy verbaas. “Iek het net biesemstokke in die wienkel.””O, dan is hule in die water, ou karnallie. Kom ons skiet die vabond dood!” Die ou word asvaal, soebat en smaak. “Ja, hy moet dood!”skreeu een. Ou Jakob sak inmekaar, dop die binnekant van sy hande na buite … Maar iets val hom by: “Julle hoef nie die lys te maak nie, julle kan maar vat.” Ou Jakob kom orent en sê: “Iek het gaskriek.” In ‘n oogwink is sy besigheidsin weer op dreef en hy vertel van goed wat hy elders weggesteek het en voeg by: “Siet maar net op die lys. Jakob wiel graag help.” Bron: Smith, J.A., Ek Rebelleer Links: Kmdt Gideon Scheeper. (Foto:Voortrekkermonument) Middel: Genl Wynand Malan. ( Foto Nasionale Argief) Regs: Mr Sherwood se huis n algemene handelaar in Murraysbug, deur Scheeperse kommando aan brand gesteek.( Foto Kaapse Argief) Indien jy nie hierdie nuusbrief wil ontvang nie stuur „n epos aan [email protected] stop brief Stuur alle korrespondensie, berigte, navrae, ens. aan [email protected] . Die ander e-pos adresse waarop u Bloem Snippets ontvang is slegs vir uitgaande e-pos doeleindes.

Snippets no 204

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Bloemfonteiners se E-Nuusblad 29 Nov 2012

Citation preview

Page 1: Snippets no 204

29 November 2012

VAN HANDELAARS EN WINKELS…..

Deur Ronel Theart

Johannes A. Smith, was ‘n skolier van Aberdeen, wat die skool verlaat het omdat hulle onder dwang “God Save the Queen” moes sing. Hy sluip weg van die huis, neem sy enigste langbroek saam, want dan lyk hy darem ouer as 15-jaar. Hy sluit aan by die kommando van Wynand Malan maar spoedig bevind hy hom aan die sy van Gideon Scheepers. In sy herinneringskrifte verskyn die volgende interessante insident.

Hierdie kommando’s het hulle in die omgewing van Avontuur bevind. Hier was voorrade nog volop. Winkeltjies het geen tekort aan voorraad gehad nie, met die gevolg dat die eienaars hulle hele voorraad “uitverkoop” en dan die eis vir kompensasie “vir goedere deur die Boere geroof” aan die Britse owerheid stuur.

Een winkelier het egter besluit dat hy nie so uitoorlê sal word nie. Sy plan kon gewerk het indien hy alles gesluit het en dit wat buite gestaan het ook verwyder het. Die winkeltjie was in ‘n klein stoepkamertjie. Een van die boere het hom opgemerk en nader gewink. “Wot! Iek het gadienk daar is no biesnies en het gaslooit die wienkel. Ja, eik sal opemaak en oens maak net die lys.” Hy verduidelik nog van die lys toe die burgers binnestorm en self “koop”. Hy word ongeduldig en babbel een strook deur van “maak net die lys,” en vertel dat hy al die Boere se vriend in die buurt is. Hy help almal en wil ook die Boere help. “Maar ou Jakob, jy lieg mos, ons hoor jy gooi bont stoke in die water waar die boer se vee water suip.” “Bont stokke?”. Vra hy verbaas. “Iek het net biesemstokke in die wienkel.””O, dan is hule in die water, ou karnallie. Kom ons skiet die vabond dood!” Die ou word asvaal, soebat en smaak. “Ja, hy moet dood!”skreeu een.

Ou Jakob sak inmekaar, dop die binnekant van sy hande na buite … Maar iets val hom by: “Julle hoef nie die lys te maak nie, julle kan maar vat.” Ou Jakob kom orent en sê: “Iek het gaskriek.” In ‘n oogwink is sy besigheidsin weer op dreef en hy vertel van goed wat hy elders weggesteek het en voeg by: “Siet maar net op die lys. Jakob wiel graag help.”

Bron: Smith, J.A., Ek Rebelleer

Links: Kmdt Gideon Scheeper. (Foto:Voortrekkermonument) Middel: Genl Wynand Malan. ( Foto Nasionale Argief) Regs: Mr Sherwood se huis ‘n algemene handelaar in Murraysbug,

deur Scheeperse kommando aan brand gesteek.( Foto Kaapse Argief)

Indien jy nie hierdie nuusbrief wil ontvang nie stuur „n epos aan [email protected] – stop brief

Stuur alle korrespondensie, berigte, navrae, ens. aan [email protected].

Die ander e-pos adresse waarop u Bloem Snippets ontvang is slegs vir uitgaande e-pos doeleindes.

Page 2: Snippets no 204

Spesiale verjaarsdag-wense, van u, vriende, kollegas en families.

MMMiiimmmooosssaaa MMMaaallllll

Para Norman

Pretville

Sammy 2

Spaekle

Taken 2

Ted

Twilight Saga: Breaking Dawn – Part 2

Wolwedans in die Skemer

For Ster Kinekor movie times follow this link: http://www.moviesite.co.za/where/Mimosa_Mall.htm

Stuur aan Bloem Snippets u vriende en familie se verjaarsdae. [email protected]

PRETV PREWT

Hope Springs

Step-up 4

Diary of a Wimpy Kid: Dog Day

Teaters rystoelvriendelik

Dinsdae en Woensdae kaartjies R20

12:00; 14:30; 17:15; 20:00

30 Nov – 6 Des

29 Nov Marietjie Swanepoel 30 Nov Frikkie Dippenaar 3 Des Michelle Fourie 4 Des Johan Wasserman 5 Des Elize van der Westhuizen 6 Des Elne Marx

Nog oop vir Sondag- Middagetes op die Volgende Sondae

2 Des 9 Des 16 Des Ons heropen weer Sondag 6de Januarie met lekker kos en ‘n egte plaasatmosfeer soos ons kliënte getuig.

Onthou gerus die Bacchus Nel vertoning Sondag die 16de Desember en kom wees deel van hierdie besonderse ervaring.

REUSE PROMOSIE OP KOS EN DRANKIES om hierdie dag ‘n

sukses te maak.Kaartjies vir die vertoning beloop R65 – Besprekings noodsaaklik!

SUNDAY LUNCH 2 DECEMBER Lamb Shanks R75

Traditional Oxtail with Samp R70

Lamb Roast R70

Pork Spit-Roast R60

All served with potatoes, rice or samp, veggies

of the day and a rocket, pear and blue cheese

salad.Alle kinders:

Terme en voorwaardes geld– terwyl voorraad hou. Foto’s is slegs ‘n voorstelling.

Besprekings Noodsaaklik Skakel Rudi by 083 432 9927

Oliewenhuis-kunsmuseum Persvrystelling Vader Frans Claerhout se bekende reeks Christ and the other person word in die Oliewenhuis-kunsmuseum uitgestal Hierdie reeks skilderye deur vader Frans Clearhout is tans in die Annekssaal op die boonste vloer van Oliewenhuis-kunsmuseum uitgestal en sal tot 27 Januarie 2013 besigtig kan word. Claerhout het hierdie besondere reeks soos volg verduidelik: “Die reeks Christus en die ander persoon is 'n meditasie van Christus en mense. Wat Christus is, is nie te vind in navorsing deur die menslike verstand nie. Hy was MENS – met en vir die mens. Ek voel ek weet nie veel van Hom nie, maar wat ek weet en voel, dit hou ek van. Geloof is om verruklik onmondig te wees, afwagtend. Christus is dieselfde in al sy ontmoetings met mense, maar telkens anders. 'n Man van alle seisoene. Hy het alle mense aangegeryp en in dié reeks is enkeles. Vir die mense wat ons deur die Evangelie ken, wat Christus ontmoet het, was Hy mens, profeet, iets groots, 'n verworpene, 'n sondaar, die liefde, vergifnis; altyd 'n emosionele gewaarwording; sigbaar en tasbaar. Byna alle denkende mense het ander mense nodig – dit is die mooi maar ook die tragiese van die mens… Ek hoop dat, aan die hand van die Evangeliese teks, die 21 skilderye vir ons liefde en groei sal bring. Die laaste skildery is die geheim van geloof: Christus alleen. Wie is die ander persoon, ek, u, ons?” Claerhout is in 1919 in Pittem, België, gebore en het as Katolieke priester in 1946 na Suid-Afrika gekom waar hy vanaf 1948 by sendingstasies in die Vrystaat gewerk het. In die 1950‟s het hy begin skilder en het daarmee tot kort voor sy dood in 2006 voortgegaan. Claerhout was ook een van 'n groep kunstenaars, skrywers en versamelaars wat 'n kunsvereniging in die Vrystaat gestig het en hulself die Bloemfontein-groep genoem het. Sy gestileerde, ekspressionistiese afbeeldings wat in dik verf aangebring is, fokus op landelike tonele met kinders en diere. Sy werk het gou dwarsdeur Suid-Afrika baie gewild geraak en is later ook in België, Kanada, Duitsland, die VSA en Brittanje uitgestal. Alhoewel hy meestal met olie en akrielverf geskilder het, het hy ook beelde gemaak en drukwerk gedoen.

Page 3: Snippets no 204

Afrikaans op sy Beste

NASIES Selfs lede van nasies het mettertyd byname gekry. Die Amerikaners se bynaam, Yankees, is ‘n verbrouing van die Amerindiaanse tale se Yengees. Dit was skynbaar die naaste wat die mense aan die uitspraak van English kon kom. Die Engelse bynaam limeys het ontstaan in die dae van die seilvaart toe reise baie lank geduur het en die kos nie altyd van die beste was nie. Skeurbuik was een van die gevare van die tyd – veroorsaak deur wanvoeding en ‘n gebrek aan vars groente en vrugte wat vitamine C bevat. Duisende matrose is vermoedelik aan die siekte dood. Die siekte het bloedkolle onder die vel laat uitslaan, die mense se tande het uitgeval, en hulle het vinnig verswak. Die Oos-Indiese Kompanjie het die siekte begin bekamp deur suurlemoen- en lemmetjiesap aan die Engelse soldate te verskaf. Die Britse matrose is toe lime-juicers genoem, en dit het later sommer kortweg limeys geword.

30 Nov – Beatles Tribute R60 Izami R70 by die deur

12 Des – Jan Blohme Nuwe CD vrystelling R95 Izami R110 by die deur

13 Des – Shadow Club R40 Izami R50 by die deur

14 Des – Juba

18 Des – Pieter Smith R75 Izami R85 by die deur

19 Des – DJ Ossewa R95 Izami R110 by die deur

20 Des – Dewald Wasserfall R55 Izami R65 by die deur

31 Des – Oujaars “Party” met Top Deck en Bahlzak

Hop op die bus vir liggie prag.

Maandag 10 Des Dinsdag 11 Des

Woensdag 12 Des

Kontak Elna [email protected] of

082 462 5507

Page 4: Snippets no 204

Mense wat die KINDERHUIS wil ondersteun die aand, kan “OPDRESS” as hulle wil, Maar is nie vereiste nie – ‘n MASKER is wel!

‘n KONTANTKROEG sal beskikbaar wees, asook SNOEPIE en KOS sal deur die KINDERHUIS verkoop word.

VEILIGE PARKERING en NANNIES om na kinders te kyk(addisionele fooi R50) – Moet vooraf reël met Dalene – 082 794 0515

KARTJIE BY DALENE = 082 794 0515. Sy lewer af indien nie te ver nie.

KOOS KOMBUIS Eksklusief en intiem!

Plek: Aasvoëlklub Datum: 23 Febr’ 13

Kaartjies R120 / R150 by die deure en IZAMI BLOEMISTE

Navrae: 082 481 8881

Kersfees-liggie-bus-toer. Op Maandag 10, Dinsdag 11 en Woensdag 12 Desember.

Skryf jou huis in, vir die kompetisie van mooiste Kersliggie-huis.

Kontak Elna van der Walt: [email protected] of 0824625507.

Daar is heerlike pryse op die spel!!

Page 5: Snippets no 204

Stylistic Links The Bloemfontein Group and Other South African Artists

15 November 2012 - 20 January 2013

Oliewenhuis Art Museum

Kersfees is om die draai en Vrystaat Versorging in Aksie in Watkeystraat wil graag „n 1 000 arm gesinne se harte die Kersfees warm laat klop. Om dit moontlik te maak vra die organisasie slegs R150 per weldoener om te help om te sorg dat „n gesin van vier ook hierdie jaar Kersfees „n feesmaal kan geniet.

Terwyl die meeste mense van Bloemfontein se tafels kreun onder al die feestelike disse is daar mense wat nie eers „n snytjie brood het om te eet nie. Volgens me. Mirinda van Tonder, die projekbestuurder vertrou die organisasie dat die gemeenskap van Bloemfontein hulle hande diep in hul sakke sal steek om van die projek „n groot sukses te maak, sodat minderbevoorregte mense in Bloemfontein ook die vreugde van Kersfess kan geniet.

Vrystaat Versorging in Aksie is reeds oor die 104 jaar oud en lewer dienste aan mense in nood. Die organisasie deel jaarliks Kerskospakkies aan behoeftiges uit en hierdie jaar, volgens Van Tonder is die nood nog net groter. Sys ê „n mens kan nie glo hoeveel mense al kom vra het of daar kospakkies hierdie jaar gaan wees. Toenemende werkloosheid en armoede maak die behoefte net nog groter.

Bydraes kan gemaak word direk in die bankrekening van die tak by ABSA, tjekrekening, rekening nommer 470 600 888, bankkode 632005, Vrystaat Versorging in Aksie – Bloemfontein-tak of skakel Mirinda by 051 447 1838 of 076 376 0927 of besoek die tak in Watkeystraat 12, Oranjesig.

Borg ‘n Woord! Wil jy die voortbestaan van Afrikaans verseker? Borg ‘n woord teen R100 per woord Teen R5 000 per woord behoort daardie woord net aan jou

Jy ontvang ‘n setifikaat met jou naam en die woord of woorde

wat jy borg

Jy kom in aanmerking vir die prystrekking vir ‘n ABSA-belegging

van R25 000*

Hoe meer woorde jy borg hoe groter is jou kans om te wen

Stuur ‘n tjek of bewys van direkte inbetaling met Borg ’n Woord en jou naam as verwysing saam met jou woord of woorde, 9e-pos)adresen telefoonnommersna WAT Trust, Posbus 345, Stellenbosch of [email protected] Klik hier om per krediekaart te betaal of ‘n direkte inbetaling te maak. Bankbesonderhede: WAT Trust, Absa Bank Rekno. 4078244585 Takkode 632005 Sluitingsdatum: 28 Februarie 2013 Prystrekking: 8 Maart 2013 * Die wenners van die vorige prystrekkings Was mnr. Basil Soldatos en dr. Kobus Terblanche. WAT-personeel, en lede van die Direksie en Trust van die WAT en hul gesinslede kwalifiseer nie vir die prystrekking nie. Tel:+27(0)218873113 Faks: +27(0) 21 883 94 92 [email protected] www.wat.co.za WAT Trust(IT 4338/99), NPO registrasie. 039-691

“Waar in die wye wêreld ek ook al dwaal, my enigste tuiste bly die Afrikaanse taal. Borg asseblief ‘n woord!”

Marita van der Vyver

Hop op die bus vir liggie prag.

Maandag 10 Des Dinsdag 11 Des

Woensdag 12 Des

Kontak Elna [email protected] of

082 462 5507

Page 6: Snippets no 204

Musgrave

mark

VRYDAG

AANDMARK

Veiling en baie meer

300m Suid van die Windmill Casino Bfn. BESPREEK NOU!!!

Koos – 072 376 0572 / Theresa – 082 875 4852

Kunstenaar sluit in:

Micheal

ONS HOU WEER TUINMARK!

As jy die eerste tuinmark gemis het moet jy beslis sorg dat jy Nie die een misloop nie!

Antieke Ware

Allerlei geskenke

Badspeelgoed vir kinders

Handgemaakte juwele

Klere van deftig tot ‘casual’

Lazer Cuts-Outs

Tweedehandse boeke en puzzles