12
1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Die Kandelaar – 9 September 2018 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: [email protected]. WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Carel Teks: Filippense 1:27-2:4. Tema: Die “ek” wat in die wêreld luister en leef. Deurkollekte: Fonds vir Gemeentebediening. 09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk (hulle vorm gedurende die 40 dae-veldtog deel van die erediens.) 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe 18:00 Carel Teks: Filippense 1:27-2:4. Tema: Die “ek” wat in die wêreld luister en leef. Volgende Sondag 09:00 Carel 18:00 Carel (Gospelfees) Maandtema: Ons is deelnemers aan God se reisplan.

Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: Woensdag ...rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/... · 13A 19 September Johan en Kleintjie Steyn W146 13B 26 September Alet

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: Woensdag ...rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/... · 13A 19 September Johan en Kleintjie Steyn W146 13B 26 September Alet

1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die

Kan

del

aar

– 9

Sep

tem

ber

20

18

2

01

8

Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119

Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134

E-pos: [email protected].

WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure:

Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00

Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00

Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is

ROOIKERK-EREDIENSTE

09:00 Carel

Teks: Filippense 1:27-2:4.

Tema: Die “ek” wat in die wêreld luister en leef.

Deurkollekte: Fonds vir Gemeentebediening.

09:00 Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk (hulle vorm gedurende die 40 dae-veldtog deel van die erediens.)

10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe

18:00 Carel

Teks: Filippense 1:27-2:4.

Tema: Die “ek” wat in die wêreld luister en leef.

Volgende Sondag

09:00 Carel

18:00 Carel (Gospelfees)

Maandtema: Ons is deelnemers aan God se reisplan.

Page 2: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: Woensdag ...rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/... · 13A 19 September Johan en Kleintjie Steyn W146 13B 26 September Alet

2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VERJAARDAE

Baie geluk aan elkeen wat in die volgende week verjaar.

09 Sept Okkie Combrinck 0836391235 Org Stroebel 0834627462 Marlene Dunn 0515228156 10 Sept Rita Heyns 0722800316 Marelize Vergottini 0836285769 11 Sept Shaun Peens 0835007155 12 Sept Adriaan Buurman 0846730000 Leta Loubser 0845128800 Butch Williamson 0832569909 13 Sept Maureen Meyer 0799276675 Frank vd Lingen 0825672128 Willem Warricker 0834096578 14 Sept Rochelle de Villiers 0514442093 De Ridder Van Wyk 0843410482 Martie Roodt 0727320676 Jacob vd Westhuizen Magdalena Matthee Riek Grobler 0844445223 15 Sept Elzette Barnard 0728744615 Geoff Matthys 0728432478 Cas Badenhorst 0824923289 Yvonne vd Berg 0828735236

LIEF EN LEED Kom ons bid vir ons siek mense in die gemeente – vir dié op die lys asook vir die wat nie hier gelys is nie. Ons vra voorbidding vir hulle en hulle gesinne.

Die volgende persone ontvang tans tuis behandeling vir kanker:

Johan Henning, Winnie Warricker, Marie Rheeder, Annelize Nel, Heidi Steyl, Nicolene vd Merwe Anette van Rensburg

Ria Nel is ernstig siek in Hillandale.

Schalk vd Merwe is baie siek in Medi-Clinic

Petaai van Rensburg is ook baie siek in Medi-Clinic hoewel dit effe beter gaan.

Marietjie van Aswegen is ontslaan uit Rosepark Hospitaal na ʼn rugoperasie en sterk tuis aan.

Lizelle de Reuck 082 974 1550 was in ʼn motorongeluk.

WELKOM AAN

Christo en Natasha Joubert, oorgekom vanaf die Baptiste Kerk. (Natasha lê be-lydenis af op 16 September)

Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die

Nuwelidmatespan ná die erediens by die

Inligtingstoonbank.

Vanaand tydens die aanddiens word Michelle van der Westhuizen

gedoop.

Die Kerkkantoor sal gesluit wees

op Maandag 24 September.

Page 3: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: Woensdag ...rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/... · 13A 19 September Johan en Kleintjie Steyn W146 13B 26 September Alet

3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die volgende leiers word Sondag 9 September herbeves-tig/bevestig:

Bevestiging van leiers( Aandiens)

o Frikkie Potgieter o Alta Coetzee o Cobus van der Walt o Francios Le Roux o Astrid Schmidt o Helene Krantz o Estee Greeff o Jan Jacobs o Kobus Le Roux o Sanet Naude o Roelf Reyneke o Piet Schoeman o Gerty van Aswegen

Nuwe leiers verkies

Jaco Jansen van Rensburg – Tegnies

Gebedsbediening

“Heilige Gees, kom neem die volle beheer van my lewe oor en vat die sleutels van my lewenshuis. Kom vervul my en maak met my net soos U wil. Amen”

Uit: Leef ‘n Geesvervulde Lewe deur Dirkie van der Spuy

Hilda 083 732 1025

Page 4: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: Woensdag ...rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/... · 13A 19 September Johan en Kleintjie Steyn W146 13B 26 September Alet

4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

FINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE VIR DIE TYDPERK: 1 MAART 2018 - 31 AUGUSTUS 2018 (Striata ingesluit)

Werklik tot op datum

Begroot tot op datum

Verskil tot op datum

INKOMSTE 1,349,601.40 1,409,361.90 -59,760.50

Min: UITGAWES 1,373,860.06 1,402,945.66 -29,085.60

* Bedryfsuitgawes 455,160.89 406,715.60 48,445.29

* Gemeentevisie / Sending- en Uitreikaksies 170,969.02 265,658.78 -94,689.76

* Salarisse en Lone 747,730.15 730,571.28 17,158.87

(-Tekort) / Surplus (-24 258.66) 6,416.24

Kontak Cobus 083 632 2422 vir enige navrae.

September se spesiale koevertinsameling gaan vir die

Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer.

Diensgroep vir Finansies

Page 5: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: Woensdag ...rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/... · 13A 19 September Johan en Kleintjie Steyn W146 13B 26 September Alet

5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Op Saterdag 22 September is daar ʼn 1-dag stilweesretraite.

Navrae en inskrywings by Carel 0828217600.

Op 14 Oktober gaan die finalejaarkatkisante na die Rivers of Life Church in Grasland saam met Past Johannes Thaele. Daar word ‘n erediens bygewoon

sowel as ʼn besoek aan die plakkerskamp daar.

Alle gemeentelede is welkom om saam te gaan.

Laat weet asb vir Carel (0828217600) voor einde September as julle wil saamgaan.

Op 14 Oktober vind die jaarlikse matriekdiens plaas tydens die aanddiens. Ons vra die gemeente se hulp om alle matrieks en hul-le maats te nooi. Marius, die studenteleraar, sal daardie aand die

diens waarneem.

Die 1-dag stilweestetraite van 18 Oktober verval in die lig van die naweekretraite in November (verwys bl 6)

en ook die vertrek van die span na die GLS in Port Elizabeth.

Page 6: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: Woensdag ...rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/... · 13A 19 September Johan en Kleintjie Steyn W146 13B 26 September Alet

6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

“Silent Retreat” – 9-11 November 2018 Daar word beoog om op 9 tot 11 November ʼn "Silent Retraite" te hou op Menuha. Jy word uitgenooi om hierdie spesiale geleentheid by te woon en sodoende ʼn wonderlike ervaring met God te hê. Daar is plek vir 20 persone en die koste is R750 per persoon. Indien jy belangstel, betaal asb ʼn deposito van R375 (nie terugbetaalbaar) voor die einde van September om jou plek te verseker. Navrae en inskrywings by Carel 0828217600. Sal absoluut wonderlik wees om jou daar te ontvang.

Page 7: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: Woensdag ...rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/... · 13A 19 September Johan en Kleintjie Steyn W146 13B 26 September Alet

7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Gebedsbediening

“Heilige Gees, kom neem die volle beheer van my lewe oor en vat die sleutels van my lewenshuis. Kom vervul my en maak met my net soos U wil. Amen”

Uit: Leef ‘n Geesvervulde Lewe deur Dirkie van der Spuy

Hilda 083 732 1025

Lidmate

Ons vestig asseblief julle aandag daarop dat spreekbeurte in eredienste slegs kan plaasvind indien dit aansluit by ʼn beriggie wat by die betrokke erediens in die Kandelaar verskyn. Geen spreekbeurte kan toegeken word as daar niks in Kandelaar geskryf staan nie.

Enige fondsinsamelingsprojek wat ʼn finansiële impak op die gemeente se finansies sou hê, moet eers met die Diensgroep Finansies uitgeklaar word, voordat dit in die Kandelaar geplaas kan word.

Baie dankie vir die samewerking.

Page 8: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: Woensdag ...rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/... · 13A 19 September Johan en Kleintjie Steyn W146 13B 26 September Alet

8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VAKATURE : KOSTER EN FAKTOTUM UNIVERSITAS-WES GEMEENSKAPSENTRUM (sluit Rooikerk- en

Striatabedieningspunte in).

Indien jy oortuig is dat die Here deur die onderstaande inligting met jou praat, word jy genooi om met ons kontak te maak aangesien die gemeente op 1 Oktober 2018 ʼn vakature sal hê.

Die gemeente word gekenmerk deur ʼn warm, gasvrye en informele bedieningstyl. Die kern van die bediening geskied deur een leraar, ʼn pastorale hulp by die aftreeoord, Striata, en ʼn aantal Teologiese studente, tesame met ʼn span toegeruste leiers.

Die gemeente is ʼn waardegedrewe, missionale gemeente binne ʼn breëre Bloemfontein-gemeenskap met die uitdagings waartoe ons GEROEP, versamel, gevorm EN GESTUUR word deur die Here.

Posvereistes:

1. Minimum Graad 12

2. Kennis en vaardighede met algemene gebou- en tuin onderhoud en bestuur

3. Basiese kennis van beroepsveiligheid

4. Bestuur van gemeente bates en betrokke personeel

5. Beskik oor uitstekende interpersoonlike vaardighede, entoesiasme en presiesheid t.o.v.

werksmetodes.

6. Pligsgetrouheid, stiptelikheid en ʼn goeie werksetiek.

Werksure Die werknemer se normale werksweek sal bestaan uit 45 flexi ure per week.

Daar sal ook van die werknemer verwag word om op Saterdae en Sondae diens te verrig, na gelang van kerk aktiwiteite.

Salaris: Onderhandelbaar na gelang van kwalifikasie en ondervinding.

Indien die Gees deur bogenoemde aan jou raak, stuur vir ons jou volledige CV, drie verwysings met kontakbesonderhede aan : [email protected]

Vir meer inligting, kan jy met die volgende persone gesels:

a. Danie Strauss – Voorsitter Diensverhoudinge: 082 553 5971

b. Johannie Coertz – Admin Bestuurder: 051 522 2547

c. Leon Grové – Voorsitter Eiendomme: 082 788 7128

Jy kan ook nog verdere inligting kry deur te lees op die webwerf: www.rooikerk.co.za.

Sluitingsdatum: Vrydag 16 September 2018 om 12h00

Ons behou ons die reg voor om nie noodwendig ʼn aanstelling te maak vanuit die aansoeke wat

ontvang is nie.

Page 9: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: Woensdag ...rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/... · 13A 19 September Johan en Kleintjie Steyn W146 13B 26 September Alet

9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Hierdie fondsinsamelingsprojek is ten bate van Carpe Diem-Jeugsorgsentrum

Goeie more almal, ons hou die funksie om 'n ekstra geldjie in te kry asook om debietorders geteken te kry daardie aand. Elke versorger moet 4 tafels se kaartjies verkoop (40 kaartjies) om dan aan die einde hulle regverdige bedrag te kry, ons het ook die bestuur gevra om te help asook gemeentes. Ek wil vra dat julle asb sal help hiermee omdat daar nog nie 'n versorger is by Carpe diem wat leiding kan neem nie.

Kontak Alta 0836870543

Page 10: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: Woensdag ...rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/... · 13A 19 September Johan en Kleintjie Steyn W146 13B 26 September Alet

10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

“Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.”

is ʼn klein Islamitiese land met ʼn sukkelende demokrasie.

Ekstremisme en ʼn aggressiewe houding teenoor die Weste groei al hoe meer. Sedert die Golfoorlog het Koeweit ʼn meer konserwatiewe Islamitiese

samelewing geword, wat ʼn wye stel reëls vir persoonlike, familie- en gemeenskapslewe het. Die grondwet maak voorsiening vir geloofsvryheid,

indien dit nie teenstrydig is met gevestigde gebruike, openbarebeleid of waardes nie. Die evangelisering van Moslems is ontoelaatbaar. Christelike

uitgewers word nie toegelaat nie en opleiding vir gelowe buiten Islam, word

verbied.

Islamiete maak ʼn derde uit van Koeweit se parlement. Wette is ingestel om

die bou van kerke te beperk. Baie kerke bestaan in Koeweit, maar dit is meestal gehuurde huise of woonstelle wat in kerke omskep is. Die

owerhede het beperkinge op vryheid van uitdrukking verskerp. Meer

beperkte wetgewing oor godslastering is ook ingestel. ʼn Nuwe wet vir kubermisdaad is ingestel om teenstand teen die regering en aanlyn kritici

die nek in te slaan.

Geopende Deure ondersteun die gelowiges en Kerk in Koeweit deur

gebedsondersteuning.

https://www.opendoors.org.za/afr/christelike-vervolging/wereldwaarnemingslys/broenei/

Ek vra vir ou klere, hoede, handsakke popklere of enige speelgoed in ʼn goeie toestand wat ons asb by Kleuterskool kan

gebruik om kinders te laat "dress up" & speel.

Vir enige navrae kontak Erna 071 6797128.

Page 11: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: Woensdag ...rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/... · 13A 19 September Johan en Kleintjie Steyn W146 13B 26 September Alet

11 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die WYKSBYEENKOMSTE vind as volg plaas:

12B 12 September Kobus en Doreen van Antwerpen NW11

13A 19 September Johan en Kleintjie Steyn W146

13B 26 September Alet Kleinhans by Saal

14 3 Oktober Maxi Oosthuizen W26

VANDAG IS 9 SEPTEMBER

Erediens word gelei deur Frans Oosthuizen

Teks: Johannes 10:1-11a

Tema: Sê nou jy mis dit?

Bybelstudie Dinsdag om 10:00

Baie geluk aan

Maandag 10 Augustus Adri Beyleveld (W147)

Page 12: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: Woensdag ...rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/09/... · 13A 19 September Johan en Kleintjie Steyn W146 13B 26 September Alet

12 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Ons vra voorbidding vir

Indien jy ʼn behoefte het dat ons spesiaal vir jou sal bid, kontak asseblief jou wyksleier of WhatssApp vir Frans by 0828592092

Marita van Niekerk Striata 47, Steeds in Med-Clinic. Dit gaan beter met haar, maar sy is nog baie deurmekaar.

Onthou dat julle enige tyd name en sake vir voorbidding kan deurgee aan Hilda 083 732 1025 sodat sy dit vir gebedsbediening

kan deurgee.

Die gebed van ʼn gelowige het ʼn kragtige uitwerking (Jak 5:16b). Jy kan die Here op Sy woord vat!

VERLEDE WEEK SE ANTWOORD BIETJIE INLIGTING AANGAANDE

HOOFSTUKKE EN VERSE IN BYBELBOEKE

Oorspronklik was daar geen hoofstukke en verse in die Bybel nie. Bybelboeke het soos stories gelees. Die hoofstukindeling is in 1238 deur kardinaal Hugo de S. Caro gedoen.

Vers onderafdelings is in 1551 bekendgestel deur Robertus Stephanus.

VRAAG VIR DIE WEEK Watter 5 boeke het nie hoofstukke nie?