10
Hidro-energie

Hidro-energie - crses.sun.ac.za · •Lopende water beskik oor ongelooflike energie • Kinetiese energie van lopende water word gebruik om masjinerie aan te dryf, waaronder kragopwekkers

Embed Size (px)

Citation preview

  • Hidro-energie

  • Hidro-energie • Lopende water beskik oor ongelooflike energie • Kinetiese energie van lopende water word gebruik om masjinerie aan te dryf, waaronder kragopwekkers

  • • Swaartekrag veroorsaak dat water van hoogliggende na laagliggende dele vloei • Bewegende water beskik oor kinetiese energie • Hidroëlektriese kragstasies verander kinetiese energie in bewegende water na elektriese energie .

    Hidro-energie omgesit in elektrisiteit

  • Eskom bedryf hidroëlektriese kragstasies by: • Gariepdam (360 MW)

    • Vanderkloofdam •(240 MW)

    Hidroëlektriese krag in SA

  • Pompstooraanleg • Storing van ‘elektrisiteit’ op groot skaal • Gebruik surpluselektrisiteit om water na hoogliggende opgaardamme te pomp

    Daar is twee sulke stelsels operasioneel in Suid-Afrika: Palmiet (400 MW), Drakensberg (1 000 MW)

  • • ’n Hidroëlektriese kragstasie wat elektrisiteit aan Suid-Afrika lewer • Die kraglyn kan 1 920 MW gelei

    Cahora Bassa, Mosambiek

  • Voordele • Steun lewensonderhoud • Vloedbeheer • Hidroëlektrisiteit Kwelpunte • Waterverlies deur verdamping • Verskuiwing van mense • Verslikking • Verlies van waardevolle biosfere, argeologiese en kulturele areas • Habitatverlies

    Groot damme ‒ die vraagstukke

  • • Grootste wateropgaarprojek in die wêreld • Dit is ’n hidroëlektriese rivierdam oor die breedte van die Yangtze-rivier • Totale kragopwekkings- kapasiteit sal 22 500 MW wees • Meer as ’n miljoen mense is verskuif in die proses

    Three Gorges-dam, China

    17 A

    pril

    1987

    7

    Nov

    embe

    r 20

    06

  • • Kleinskaalse hidro: Verskil, maar gewoonlik gesien as kleiner as 10 megawatt

    • Kleiner hidroëlektriese kragstasies het in die laaste paar dekades al hoe meer aandag gekry as gevolg van groeiende omgewingskwessies by groot hidro-ontwikkelings

    • Kleinskaalse hidro in 3 kategorieë verdeel: Mini-hidro, mikro-hidro en piko-hidro

    • Funksioneer volgens dieselfde beginsel as grootskaalse kragaanlegte

    • Daar is ook kleinskaalse pompstoor-hidroskemas

    • Uiters afhanklik van seisoenale variasie van vloei in rivier of dam

    Kleinskaalse Hidroëlektriese Krag

    Verw. Gatte & Kadhim, 2012

    Ref. energypedia.info/wiki/Hydro_Power_Basics

  • Kleinskaalse Hidroëlektriese Krag in SA Hernubare Energie Onafhanklike Kragprodusent Verkrygingsprogram (ook bekend as REIPPPP of Renewable Energy Independent Power Producer Procurement Programme) 2016: 4 voltooide bodrondes in die REIPPPP-proses vir die oprigting van hernubare-energie-kragstasies in SA Kleinskaalse Hidroëlektriese Krag

    Bodrondes Kapasiteit toegeken (MW)

    Aantal projekte

    Ronde 1 - -

    Ronde 2 14.3 2

    Ronde 3 - -

    Ronde 4 5 1

    Total 19.3 MW 3

    Neusberg 10 MW Kakamas Small Hydro

    Ref. HydroSA

    Ref. htxt.co.za

    Ref. aurecongroup.com

    Stortemelk 4.3 MW Clarens Small Hydro

    Slide Number 1Slide Number 2Slide Number 3Slide Number 4Slide Number 5Slide Number 6Slide Number 7Slide Number 8Slide Number 9Slide Number 10Hidro Energie 17 ppt.pdfSlide Number 1Slide Number 2Slide Number 3Slide Number 4Slide Number 5Slide Number 6Slide Number 7Slide Number 8Slide Number 9Slide Number 10