9
Hidro-energie

Hidro-energie - crses.sun.ac.za · Hidro-energie • Lopende water beskik oor ongelooflike energie • Kinetiese energie van lopende water word gebruik om masjinerie aan te dryf,

Embed Size (px)

Citation preview

  • Hidro-energie

  • Hidro-energie Lopende water beskik oor ongelooflike energie Kinetiese energie van lopende water word gebruik om masjinerie aan te dryf, waaronder kragopwekkers

  • Swaartekrag veroorsaak dat water van hoogliggende na laagliggende dele vloei Bewegende water beskik oor kinetiese energie Hidrolektriese kragstasies verander kinetiese energie in bewegende water na elektriese energie .

    Hidro-energie omgesit in elektrisiteit

  • Eskom bedryf hidrolektriese kragstasies by: Gariepdam (360 MW)

    Vanderkloofdam (240 MW)

    Hidrolektriese krag in SA

  • Pompstooraanleg Storing van elektrisiteit op groot skaal Gebruik surpluselektrisiteit om water na hoogliggende opgaardamme te pomp

    Daar is twee sulke sisteme operasioneel in Suid Afrika: Palmiet (400 MW), Drakensberg (1 000 MW)

  • n Hidrolektriese kragstasie wat elektrisiteit aan Suid Afrika lewer Die kraglyn kan 1 920 MW gelei

    Cahora Bassa, Mosambiek

  • Voordele Vloedbeheer Hidrolektrisiteit Nadele Verskuiwing van mense Verslikking Verlies van waardevolle biosfere, argeologiese en kulturele plekke Habitatverlies

    Groot damme - die knelpunte

  • Grootste wateropgaarprojek in die wreld Dit is n hidrolektriese dam in die breedte van die Yangtse-rivier Totale kragopwekkings- kapasiteit sal 22 500 MW wees

    Three Gorges-dam, China

  • 7 November 2006

    17 April 1987

    Three Gorges Stygende Watervlakke: