2
DIE BEITELTJIE aangebied deur RSG N.A. Smit-kamer in die C.P. Nel-museum Die vakmanskap van die dramaturg en die letterkundige, en die gebeitel van die hoorbeeldmaker klink vanjaar weer op in die C.P. Nel-museum. Kom klink ‘n glasie en luister na bekroonde hoorbeelde en radiodramas uit die SAUK se klankargief. Skop jou skoene uit, sit agteroor en drink die woorde in van ons letterkundige reuse of verlustig jou in die drama, komedie en tragedie van die radioteater. Toegang: Gratis 10:00 MIS deur Reza de Wet met Isadora Verwey, Marga van Rooy en Annelisa Weiland. (Radiodrama) 90 min. 12:00 JOHN EN VIRGINIA DAVIDS: OP DIE VERHOOG VAN DIE LEWE deur Martelize Brink. (Hoorbeeld) 35 min. 14:00 JOHN BIRKENHEAD deur S.D. Fourie met Susanne Beyers en Charl van Heyningen. (Derde plek: RSG/Sanlam Radiodramakompetisie 2012) 55 min. 16:00 Nic de Jager lees Hennie Aucamp se klassieke verhaal DIE CALEDONNER. (Kortverhale) 25 min. 10:00 Joanie Combrink lees Ina Rousseau se verhaal MOEDER EN SEUN. (Kortverhale) 25 min. 12:00 DRAADWERK deur Daleen Kruger met Juanita Swanepoel, André Samuels en Johann Nel. (Radiodrama) 60 min. 14:00 Margot Luyt lees verse van Jeanne Goosen wat 75 jaar oud geword het in 2013. (Poësie en musiek) 25 min. 16:00 N ONVERWAGSE KRISMISBOKS deur Christo Davids met Ivan Abrahams, Theresa Cloete, Dean Balie en Kim Cloete. (Radiodrama) 45 min. 20:00 Regstreekse uitsending van RADIOTEATER - TEERLING 4: O HEL! deur PG du Plessis met Deon Lotz en Rolanda Marais. (Radiodrama) 45 min. 10:00 VET VARK deur Neil LaBute met Elma Postma, Melt Sieberhagen en Karen Wessels. (Radiodrama) 90 min. Ouderdomsperk: Niemand onder 16. Sterk taalgebruik 12:00 ANNA M. LOUW deur Ina Strydom. (Hoorbeeld) 35 min. 14:00 STRIP! deur Leon Kruger met Richard van der Westhuizen en Johny Klein. (Radiodrama) 50 min. Ouderdomsperk: Niemand onder 12. 16:00 Pieter van Zyl lees Marlene van Niekerk se verhaal JUFFROU GODELIEF EN DIE SPINNEKOPPE. (Kortverhale) 25 min. 10:00 Margot Luyt en Neels Coetzee lees drie vrolike verse, TOE DIE WÊRELD NOG JONK WAS, KLAAS GESWIND EN ZIJN PERD en OP HARTEBEESFONTEIN. (Poësie en musiek) 30 min. 12:00 Chris van Niekerk lees J. van Melle se verhaal OOM DIEDERIK LEER OM TE HUIL. (Kortverhale) 25 min. 10:00 Tobie Cronjé lees sy gunsteling gedigte. (Poësie en musiek) 30 min. 12:00 VEERTIG DAE deur Wilken Calitz met Luan Jacobs, Kaz McFadden, Viljé Maritz en André Stolz. (Tweede plek: RSG/Sanlam Radiodramakompetisie 2012) 60 min. 14:00 SANDRA PRINSLOO - DIE ONBLUSBARE deur Margot Luyt. (Hoorbeeld) 30 min. 16:00 VLUG deur Ingrid Penzhorn met Anrich Herbst, Marcel van Heerden, Elize Cawood en Rika Sennett. (Wenner onder-30’s: RSG/Sanlam Radiodramakompetisie 2012) 45 min. 10:00 TEERLING 1: DIE OPBLAASMATRASSIE, TEERLING 2: DIE BERADER & TEERLING 3: DIE WIEL DRAAI deur PG du Plessis. (Radiodrama) 90 min. Ouderdomsperk: Niemand onder 16. 12:00 Chris van Niekerk lees Etienne van Heerden se verhaal TREINE. (Kortverhale) 20 min. 14:00 DIE KWILTER EN DIE KELNER deur Francois Toerien met Rolanda Marais en Luan Jacobs. (Radiodrama) 40 min. Ouderdomsperk: Niemand onder 14. 16:00 Daniel Hugo lees gedigte uit Hennie Nortjé se bundel, IN DIE SKADU VAN SOVEEL BOME, wat die Eugene Marais-prys gewen het. (Poësie en musiek) 30 min. 10:00 LANGENHOVEN – DIE DWEPER VIR AFRIKAANS deur Ina Strydom. (Hoorbeeld) 35 min. 12:00 OFFER deur Charles J. Fourie met Dean Balie, Deon Lotz, Johann Nel en Hannah Borthwick. (Radiodrama) 60 min. 14:00 Nic de Jager lees se Hennie Aucamp se kortverhale VIR VIER STEMME: ‘N GRAP IS ‘N GRAP / AAN ALLES MOET ‘N EINDE KOM / EN HADDE DE LIEFDE 1 en 2. (Kortverhale) 60 min. 16:00 ONS GAAN HUIS TOE deur William Oosthuizen met Johan Botha, Lida Botha, Ivan Abrahams en Marlo Minnaar. (Wenner: RSG/Sanlam Radiodramakompetisie 2012) 45 min. 20:00 Regstreekse uitsending van RSG KUNS onder leiding van Johan Rademan. (60 min) 21:10 Regstreekse uitsending van VERS EN KLANK onder leiding van Johan Rademan met o.a Luna Paige. (50 min) 10:00 DIE BESKERMENGEL deur Anna M. Louw met Elma Potgieter, Woutrine Theron en Lieb Bester. (Radiodrama) 55 min. 12:00 Frieda van den Heever lees vreeslike verse van Roald Dahl. (Poësie en musiek) 30 min. 14:00 BAGASIE deur Marita van der Vyver met Stian Bam en Tinarie van Wyk Loots. (Radiodrama) 65 min. 16:00 EVITA SE PERRON deur Johan Rademan. (Hoorbeeld) 35 min. Saterdag 29 Maart 2014 Donderdag 3 April 2014 Vrydag 4 April 2014 Saterdag 5 April 2014 Sondag 30 Maart 2014 Maandag 31 Maart 2014 Dinsdag 1 April 2014 Woensdag 2 April 2014 GRATIS TOEGANG rsg.co.za @zarsg

DIE BEITELTJIE - RSG - Dis die een! || Tuisblad...Die vakmanskap van die dramaturg en die letterkundige, en die gebeitel van die hoorbeeldmaker klink vanjaar weer op in die C.P. Nel-museum

  • Upload
    others

  • View
    10

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: DIE BEITELTJIE - RSG - Dis die een! || Tuisblad...Die vakmanskap van die dramaturg en die letterkundige, en die gebeitel van die hoorbeeldmaker klink vanjaar weer op in die C.P. Nel-museum

DIE BEITELTJIEaangebied deur RSG

N.A. Smit-kamer in die C.P. Nel-museumDie vakmanskap van die dramaturg en die letterkundige, en die gebeitel van die hoorbeeldmaker klink vanjaar weer op in die C.P. Nel-museum. Kom klink ‘n glasie en luister na bekroonde hoorbeelde en radiodramas uit die SAUK se klankargief. Skop jou skoene uit, sit agteroor en drink die woorde in van ons letterkundige reuse of verlustig jou in die drama, komedie en tragedie van die radioteater.

Toegang: Gratis

10:00 MIS deur Reza de Wet met Isadora Verwey, Marga van Rooy en Annelisa Weiland. (Radiodrama) 90 min.

12:00 JOHN EN VIRGINIA DAVIDS: OP DIE VERHOOG VAN DIE LEWE deur Martelize Brink. (Hoorbeeld) 35 min. 14:00 JOHN BIRKENHEAD deur S.D. Fourie met Susanne Beyers en Charl van Heyningen. (Derde plek: RSG/Sanlam Radiodramakompetisie 2012) 55 min.

16:00 Nic de Jager lees Hennie Aucamp se klassieke verhaal DIE CALEDONNER. (Kortverhale) 25 min.

10:00 Joanie Combrink lees Ina Rousseau se verhaal MOEDER EN SEUN. (Kortverhale) 25 min.

12:00 DRAADWERK deur Daleen Kruger met Juanita Swanepoel, André Samuels en Johann Nel. (Radiodrama) 60 min.

14:00 Margot Luyt lees verse van Jeanne Goosen wat 75 jaar oud geword het in 2013. (Poësie en musiek) 25 min.

16:00 ‘N ONVERWAGSE KRISMISBOKS deur Christo Davids met Ivan Abrahams, Theresa Cloete, Dean Balie en Kim Cloete. (Radiodrama) 45 min. 20:00 Regstreekse uitsending van RADIOTEATER - TEERLING 4: O HEL! deur PG du Plessis met Deon Lotz en Rolanda Marais. (Radiodrama) 45 min.

10:00 VET VARK deur Neil LaBute met Elma Postma, Melt Sieberhagen en Karen Wessels. (Radiodrama) 90 min. Ouderdomsperk: Niemand onder 16. Sterk taalgebruik

12:00 ANNA M. LOUW deur Ina Strydom. (Hoorbeeld) 35 min.

14:00 STRIP! deur Leon Kruger met Richard van der Westhuizen en Johny Klein. (Radiodrama) 50 min. Ouderdomsperk: Niemand onder 12.

16:00 Pieter van Zyl lees Marlene van Niekerk se verhaal JUFFROU GODELIEF EN DIE SPINNEKOPPE. (Kortverhale) 25 min.

10:00 Margot Luyt en Neels Coetzee lees drie vrolike verse, TOE DIE WÊRELD NOG JONK WAS, KLAAS GESWIND EN ZIJN PERD en OP HARTEBEESFONTEIN. (Poësie en musiek) 30 min. 12:00 Chris van Niekerk lees J. van Melle se verhaal OOM DIEDERIK LEER OM TE HUIL. (Kortverhale) 25 min.

10:00 Tobie Cronjé lees sy gunsteling gedigte. (Poësie en musiek) 30 min.

12:00 VEERTIG DAE deur Wilken Calitz met Luan Jacobs, Kaz McFadden, Viljé Maritz en André Stolz. (Tweede plek: RSG/Sanlam Radiodramakompetisie 2012) 60 min.

14:00 SANDRA PRINSLOO - DIE ONBLUSBARE deur Margot Luyt. (Hoorbeeld) 30 min.

16:00 VLUG deur Ingrid Penzhorn met Anrich Herbst, Marcel van Heerden, Elize Cawood en Rika Sennett. (Wenner onder-30’s: RSG/Sanlam Radiodramakompetisie 2012) 45 min.

10:00 TEERLING 1: DIE OPBLAASMATRASSIE, TEERLING 2: DIE BERADER & TEERLING 3: DIE WIEL DRAAI deur PG du Plessis. (Radiodrama) 90 min. Ouderdomsperk: Niemand onder 16. 12:00 Chris van Niekerk lees Etienne van Heerden se verhaal TREINE. (Kortverhale) 20 min.

14:00 DIE KWILTER EN DIE KELNER deur Francois Toerien met Rolanda Marais en Luan Jacobs. (Radiodrama) 40 min. Ouderdomsperk: Niemand onder 14.

16:00 Daniel Hugo lees gedigte uit Hennie Nortjé se bundel, IN DIE SKADU VAN SOVEEL BOME, wat die Eugene Marais-prys gewen het. (Poësie en musiek) 30 min.

10:00 LANGENHOVEN – DIE DWEPER VIR AFRIKAANS deur Ina Strydom. (Hoorbeeld) 35 min.

12:00 OFFER deur Charles J. Fourie met Dean Balie, Deon Lotz, Johann Nel en Hannah Borthwick. (Radiodrama) 60 min. 14:00 Nic de Jager lees se Hennie Aucamp se kortverhale VIR VIER STEMME: ‘N GRAP IS ‘N GRAP / AAN ALLES MOET ‘N EINDE KOM / EN HADDE DE LIEFDE 1 en 2. (Kortverhale) 60 min.

16:00 ONS GAAN HUIS TOE deur William Oosthuizen met Johan Botha, Lida Botha, Ivan Abrahams en Marlo Minnaar. (Wenner: RSG/Sanlam Radiodramakompetisie 2012) 45 min.

20:00 Regstreekse uitsending van RSG KUNS onder leiding van Johan Rademan. (60 min)

21:10 Regstreekse uitsending van VERS EN KLANK onder leiding van Johan Rademan met o.a Luna Paige. (50 min)

10:00 DIE BESKERMENGEL deur Anna M. Louw met Elma Potgieter, Woutrine Theron en Lieb Bester. (Radiodrama) 55 min.

12:00 Frieda van den Heever lees vreeslike verse van Roald Dahl. (Poësie en musiek) 30 min.

14:00 BAGASIE deur Marita van der Vyver met Stian Bam en Tinarie van Wyk Loots. (Radiodrama) 65 min.

16:00 EVITA SE PERRON deur Johan Rademan. (Hoorbeeld) 35 min.

Saterdag 29 Maart 2014

Donderdag 3 April 2014

Vrydag 4 April 2014

Saterdag 5 April 2014

Sondag 30 Maart 2014

Maandag 31 Maart 2014

Dinsdag 1 April 2014

Woensdag 2 April 2014

GRATIS TOEGANG

rsg.co.za@zarsg

Page 2: DIE BEITELTJIE - RSG - Dis die een! || Tuisblad...Die vakmanskap van die dramaturg en die letterkundige, en die gebeitel van die hoorbeeldmaker klink vanjaar weer op in die C.P. Nel-museum

VERHOOGPROGRAMSaterdag Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

29 Maart 2014 30 Maart 2014 31 Maart 2014 01 April 2014 02 April 2014 03 April 2014 04 April 2014 05 April 2014

10:00 Jakes Bresler Johnny KingOGGEND OP RSG olv Johan Rademan

& Martelize Brink met Monique en

Liewe Heksie

OGGEND OP RSG olv Johan Rademan

& Martelize Brink met Heinz Winckler,

Andriëtte, Luna Paige en Viljoen

Retief

OGGEND OP RSG olv Johan Rademan

& Martelize Brink met Jakkie Louw en Slam Jam Factory

OGGEND OP RSG olv Johan Rademan

& Martelize Brink met Ray Dylan en

Burger Viljoen

OGGEND OP RSG olv Johan Rademan

& Martelize Brink

Leroi

10:30 JaCo Losgelaat Nicodemus Olivier Chané Hugo

11:00 Armandt Hannes van Tonder Austin Griffiths

11:30 Purple Domino Rudi Claase Jakes Bresler

12:00 Christie Maritza Vasti Charnay Dippenaar Rudi Claase David Fourie Wynand Barnard Rudi Claase

12:30 Charnay Dippenaar Heinz Winckler JJ Strydom Michael Lindt Chané Hugo Bianca Helenè Bester Pieter Möhr

13:00 Marius Strydom Twins Manie Jackson Christie Leroi Gert Koevert Dirk vd Westhuizen MarulaBoom

13:30 Bianca Hugo Nieuwoudt Shannon Henry van Dyk Geraldene Michael Lindt Dusty Dixon Henry van Dyk

14:00 Monique Chris Else Desmond Wells Marius Strydom Lee Scott Chenell Grimsell Marcato Geraldene

14:30 Pieter Möhr Arista Sharoney Times 2 Fredi Nest Anton Myburgh Riëtte Dillon Lerm

15:00 Hugo Nieuwoudt Fredi Nest Francois Jacobs David Fourie Sharoney Times 2 Ray Dylan Wynand Barnard

15:30 Dirk vd Westhuizen Silwer en Goud Wicus vd Merwe Riëtte Pieter Möhr Dusty Dixon MarulaBoom Purple Domino

16:00 Die Weskusklong Louis-John Twins Fredi Nest Andries Vermeulen Helenè Bester Chanté & Damien Grant Karpakis

16:30 Michael Lindt Joe Foster Chanté & Damien Nadia vd Westhuizen Silwer en Goud Die Weskusklong Bongi Shannon

17:00 Henk Grimsell Nadia vd Westhuizen Ray Dylan Anton Myburgh Liela Fredi Nest Johnny King

17:30 Maritza Henri Scott Liela Purple Domino Jaco Labuschange Joe Foster Pieter Smith

18:00Kannie Warries

Dansorkes

Dillon Lerm Dusty Dixon Gert Koevert Michelle Kuyper Willem Botha Michelle Kuyper

18:30 Andriëtte Andriëtte Pierre Rossouw Grant Karpakis Austin Griffiths Andries Vermeulen

19:00

19:30

20:00 Komedie-uur met Andries Vermeulen

en vriendeJoshua na die Reën Bittereinder Trademark NRG King Hero

Alistair Izobell en vriende

20:30

21:00

Kleefklank Ragamuffin K2 Band One Crown Kurt Darren K2 Band21:30

/