4
GRAAD 4 GRAAD 4 GRAAD 4 GRAAD 4 AFRIKAANS HUISWERK AFRIKAANS HUISWERK AFRIKAANS HUISWERK AFRIKAANS HUISWERK Week van 22/4 tot 25/4 Dinsdag nsdag nsdag nsdag , 22 April 22 April 22 April 22 April *Spelling week 3 *Lees en beantwoord vrae: bladsy 8 *Oefeninge in Werkboek : Nr. 1+2 *Bring ‘n prentjie saam van ‘n donkie, ‘n vlermuis, ‘n kleipot Woensdag Woensdag Woensdag Woensdag , , , , 23 April 23 April 23 April 23 April *Spelling week 3 *Lees en beantwoord vrae: bladsy 8+9 *Oefeninge in Werkboek : Nr. 3+4 Donderdag Donderdag Donderdag Donderdag , , , , 24 April 24 April 24 April 24 April *Spelling week 3 *Lees en beantwoord vrae: bladsy 10+11 *Oefeninge in Werkboek : Nr. 5+6 Vrydag Vrydag Vrydag Vrydag , , , , 25 April 25 April 25 April 25 April HU HU HU HUISWERK VIR 4 MEI: ISWERK VIR 4 MEI: ISWERK VIR 4 MEI: ISWERK VIR 4 MEI: Bring jou mediaboek Bring jou mediaboek Bring jou mediaboek Bring jou mediaboek, fotostaat van die boek se fotostaat van die boek se fotostaat van die boek se fotostaat van die boek se voorblad en flapteks. Maak seker jy het die voorblad en flapteks. Maak seker jy het die voorblad en flapteks. Maak seker jy het die voorblad en flapteks. Maak seker jy het die boek klaar gelees. boek klaar gelees. boek klaar gelees. boek klaar gelees.

AFRIKAANS HUISWERK Graad 4 - wittenbergschule.co.za 4 HUISWERK AFRIKAANS … · GRAAD 4 AFRIKAANS HUISWERK Week van 22/4 tot 25/4 DDDiDiiinsdagnsdag ,,,, 22 April 22 April *Spelling

  • Upload
    phamdan

  • View
    427

  • Download
    11

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: AFRIKAANS HUISWERK Graad 4 - wittenbergschule.co.za 4 HUISWERK AFRIKAANS … · GRAAD 4 AFRIKAANS HUISWERK Week van 22/4 tot 25/4 DDDiDiiinsdagnsdag ,,,, 22 April 22 April *Spelling

GRAAD 4GRAAD 4GRAAD 4GRAAD 4

AFRIKAANS HUISWERKAFRIKAANS HUISWERKAFRIKAANS HUISWERKAFRIKAANS HUISWERK

Week van 22/4 tot 25/4 DDDDiiiinsdagnsdagnsdagnsdag,,,, 22 April22 April22 April22 April

*Spelling week 3 *Lees en beantwoord vrae: bladsy 8 *Oefeninge in Werkboek: Nr. 1+2 *Bring ‘n prentjie saam van ‘n donkie, ‘n vlermuis, ‘n kleipot

WoensdagWoensdagWoensdagWoensdag, , , , 23 April23 April23 April23 April

*Spelling week 3 *Lees en beantwoord vrae: bladsy 8+9 *Oefeninge in Werkboek: Nr. 3+4

DonderdagDonderdagDonderdagDonderdag, , , , 24 April24 April24 April24 April

*Spelling week 3 *Lees en beantwoord vrae: bladsy 10+11 *Oefeninge in Werkboek: Nr. 5+6

VrydagVrydagVrydagVrydag, , , , 25 April25 April25 April25 April

HUHUHUHUISWERK VIR 4 MEI:ISWERK VIR 4 MEI:ISWERK VIR 4 MEI:ISWERK VIR 4 MEI: Bring jou mediaboekBring jou mediaboekBring jou mediaboekBring jou mediaboek, fotostaat van die boek se fotostaat van die boek se fotostaat van die boek se fotostaat van die boek se voorblad en flapteks. Maak seker jy het die voorblad en flapteks. Maak seker jy het die voorblad en flapteks. Maak seker jy het die voorblad en flapteks. Maak seker jy het die boek klaar gelees.boek klaar gelees.boek klaar gelees.boek klaar gelees.

Page 2: AFRIKAANS HUISWERK Graad 4 - wittenbergschule.co.za 4 HUISWERK AFRIKAANS … · GRAAD 4 AFRIKAANS HUISWERK Week van 22/4 tot 25/4 DDDiDiiinsdagnsdag ,,,, 22 April 22 April *Spelling

HUISWERK: Doen die volgende oefeninge in jou WERKBOEK!!!! Oefening 1 (werkkaart): 1. Trek drie kolomme in jou werkboek. Skryf die opskrifte: voorvoegsel, stamwoord,

agtervoegsel en ontleed die volgende afleidings. Onthou: jy moet die stamwoord in sy onafgeleide vorm skryf.

a) onpersoonlike b) geskoolde c) verwensing d) verbetering e) ongelukkig f) ongeskeerde g) beloning

2. Skryf die volgende afleidings oor in jou werkboek. Onderstreep die stamwoord of kleur dit in:

a) beloon b) gelukkig c) tevredenheid d) oneerlikheid e) onwillig f) onsterflikheid

3. Gebruik ‘n tydskrif en knip 3 afleidings uit. Ontleed jou woorde deur die stamwoord, voor- en

agtervoegsels aan te dui, soos by nommer 1.

4. Skryf die meervoude en die verkleining van die volgende woorde: (Trek 3 kolomme!) boom raam reus baan skeur lat tuin boor gesang papier meisie haan roomys koek boer beer laan kans stuurwiel waterpoel boerbok dag baba ouma meenthuis woonstel

5. Verbind die volgende sinne eers met die voegwoord “omdat” en daarna met die voegwoord

“want”. a) Hy is in vodde geklee. Hy is te arm om nuwe klere te koop. b) Die vrou sit op die stoel. Sy kan nie loop nie. c) Pieter kry pak slae by sy pa. Pieter het sy ma afgejak.

6. Skryf die meervoud en verkleining van die volgende woorde, onthou jou afkappingsteken:

a) foto b) balju c) bikini d) kombi e) taxi f) saldo

Page 3: AFRIKAANS HUISWERK Graad 4 - wittenbergschule.co.za 4 HUISWERK AFRIKAANS … · GRAAD 4 AFRIKAANS HUISWERK Week van 22/4 tot 25/4 DDDiDiiinsdagnsdag ,,,, 22 April 22 April *Spelling

INLIGINLIGINLIGINLIGTING OM METTING OM METTING OM METTING OM MET DIEDIEDIEDIE OEFENINGE OEFENINGE OEFENINGE OEFENINGE IN DIIN DIIN DIIN DIE WERKBOEK E WERKBOEK E WERKBOEK E WERKBOEK TE TE TE TE HELP!HELP!HELP!HELP! (Hierdie opsomming word ook aan die leerders uitgedeel en in die Assesserings-skrifte ingeplak.)

Afleidings Afleidings is woorde wat uit ’n basisvorm bestaan en kort woord deeltjies is aangelas om ’n nuwe woord te vorm. Wanneer jy vooraan die basisvorm ’n woorddeeltjie las noem ons dit ’n voorvoegsel . Wanneer jy agteraan die basisvorm ’n nuwe woorddeeltjie las noem ons dit ’n agtervoegsel. Onthou dat die voorvoegsel en agtervoegsel alleen niks beteken nie.

Afleidings met voorvoegsels

On- beteken nie: As jy nie gelukkig is nie, is jy ongelukkig . As jy nie tevrede is nie, is jy ontevrede . Iets wat nie nodig is nie, is onnodig . As iets nie moontlik is nie, is dit onmoontlik .

Afleidings waar die klinker verander

wreek – wraak klink – klank greep – gryp sny – snit vlieg – vlug bid – gebed wen – wins verloor – verlies drink – drank sluit – slot •Hy vang die bal. Hy het die bal ontvang . Kan jy hierdie boek vervang ? •Die skoolhoof wil my spreek . Hulle bespreek ’n plek vir die konsert. Wanneer is die bespreking ? •Ek gaan môre skool toe. Ek begaan ’n fout. Die skip het vergaan . •Ek ken hom al jare lank. Die soldaat verken die wêreld. Ek ontken dat ek ’n fout gemaak het. Hy beken dat hy gesteel het. •Wil jy sit of staan? Die dorp bestaan al jare. Deur die jare het woestyne ontstaan . •Hy help my baie. Hy is baie behulpsaam . ’n Helpende hand word gehou vir die armes.

Voorvoegsels wat verlede tyd aandui, skep ook afleidings, so ook agtervoegsels wat meervoud en verkleining aandui, bv. gestaan, geken, ens. meisietjie, seuns, ens.

ONTHOU: Wanneer jy die stamwoord uit ’n afleiding neerskryf , moet jy die stamwoord in sy onafgeleide vorm neerskryf, bv. Verhuring: voorvoegsel (ver) + stamwoord (huu r) + agtervoegsel (ing)

Page 4: AFRIKAANS HUISWERK Graad 4 - wittenbergschule.co.za 4 HUISWERK AFRIKAANS … · GRAAD 4 AFRIKAANS HUISWERK Week van 22/4 tot 25/4 DDDiDiiinsdagnsdag ,,,, 22 April 22 April *Spelling

Voegwoorde Deur middel van die voegwoord kan ons twee sinne tot een sin saamvoeg: Stappe om te volg wanneer sinne met ’n voegwoord ve rbind word. 1. Skryf die eerste sin net so oor. As die voegwoord in hakies geplaas is, moet jy dit sonder

die hakies skryf. 2. Verander die tweede sin se hoofletter (behalwe in die geval van ’n eienaam) na ’n klein

letter. 3. Wanneer “en“ gebruik word, los jy die dele in die tweede sin wat herhaal word uit,

bv. Ek eet appels. Ek eet piesangs. Ek eet tamaties. = Ek eet appels, piesangs en tamaties.

4. Wanneer “maar” en “want” gebruik word, skryf jy eers die komma; dan die voegwoord en daarna skryf jy die sin net so oor.

By die voegwoorde: maar, want, en, verander die tweede sin se woordorde nie, bv. Hy is moeg. Hy werk hard.

Hy is moeg, want hy werk hard. Hy klap sy sussie. Sy sussie verdien dit nie. Hy klap sy sussie, maar sy verdien dit nie.

5. Wanneer enige ander voegwoord gebruik word, skuif die werkwoord gedeelte langs die voegwoord in, bv. Ek het geleer vir die toets. Ek druip. Ek het geleer vir die toets nogtans druip ek. Hy het moord gepleeg. Hy gaan tronk toe. Hy het moord gepleeg daarom gaan hy tronk toe.

6. Voornaamwoorde (hy, sy, ons, hulle, ens.) kan gebruik word in die tweede sin as dit bekend is, bv. Jan speel buite. Jan is verveeld. Jan speel buite, want hy is verveeld.

7. Lees die sin oor.

Afkappingsteken (apostroof) Die afkappingsteken word gewoonlik gebruik by meervoudsvorme. Wanneer ‘n meergrepige woord (‘n woord wat uit meer as een lettergreep bestaan) eindig met ‘n –i, –o of –u, word die afkappingsteken in die meervoud gebruik: Enkelvoud Meervoud Enkelvoud Meervoud radio - radio’s balju - balju’s foto - foto’s taxi - taxi’s Die afkappingsteken word ook in sommige gevalle gebruik by eenlettergrepige woorde wat eindig met ‘n –i, –o of –u, waar die meervoud verwarring kan veroorsaak, bv. ski (waarmee jy ski) - ski’s. Die afkappingsteken word ook gebruik wanneer ‘n woord op ‘n beklemtoonde “a” eindig, bv. Enkelvoud Meervoud Enkelvoud Meervoud ma - ma’s stiefpa - stiefpa’s hoera - hoera’s skoonma - skoonma’s