4
1 21 September 2014 Vandag se diens…. Amptelik: [email protected] / www.ngmtonoos.co.za Kantoorure Wo Wo Wo Wo— —Vry Vry Vry Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster) Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 TakMeyerton Leraar: Vakant. Konsulent: Ds. Francois van Zyl 082 457 7794 Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 Die erediens word gelei deur ds. Christman Krige Skriflesing Ps. 32:5 Die Deurkollekte vandag: Mooihawens Vir voorbidding Baie geluk aan Willie & Annatjie de Beer wat Woensdag hul 48ste huweliksherden- king vier! André en Esta Maree het grootouers geword van ‘n dogtertjie op Dinsdag. Tannie Hannie du Preez is Dinsdagog- gend oorledeoud lidmaat Lief en leed Wyk B5 E1 Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur Blok Diensbeurte So 21 Sept. Blok D / So 28 Sept. Blok E Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos! Blok Diensbeurte Kontakno: 082 753 9518 072 277 2461 082 228 0873 (Jano) Blok Diensbeurte Leraars vir Oktober 05 Okt.Ds. Danie Louwspesiale diens vir die jeug/jongmense 12 Okt.Ds. Frans van Loggerenberg 19 Okt.Ds. Francois van Zyl 26 Okt.Ds. Bouwer Serfontein

Afk 21 sept 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Bly op hoogte van die week se gebeure

Citation preview

Page 1: Afk 21 sept 2014

1

21 September 2014

Vandag se diens….

• Amptelik: [email protected] / www.ngmtonoos.co.za • Kantoorure WoWoWoWo————Vry Vry Vry Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton

• Leraar: Vakant. Konsulent: Ds. Francois van Zyl 082 457 7794

• Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095

Die erediens word gelei deur ds. Christman Krige

Skriflesing Ps. 32:5 Die Deurkollekte vandag:

Mooihawens

Vir voorbidding

� Baie geluk aan Willie & Annatjie de Beer wat Woensdag hul 48ste huweliksherden-

king vier!

� André en Esta Maree het grootouers geword van ‘n dogtertjie op Dinsdag.

� Tannie Hannie du Preez is Dinsdagog-gend oorlede—oud lidmaat

Lief en leed Wyk

B5

E1

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Blok Diensbeurte

So 21 Sept. Blok D / So 28 Sept. Blok E

Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos!

Blok Diensbeurte

Kontakno:

082 753 9518

072 277 2461

082 228 0873

(Jano)

Blok Diensbeurte

Leraars vir Oktober

◊ 05 Okt.—Ds. Danie Louw—spesiale diens vir die jeug/jongmense

◊ 12 Okt.—Ds. Frans van Loggerenberg

◊ 19 Okt.—Ds. Francois van Zyl

◊ 26 Okt.—Ds. Bouwer Serfontein

Page 2: Afk 21 sept 2014

2

Byeenkomste die week

Mian-nè Nash D2 072 865 1668

Geluk elke verjarende!! So 21 Sept. —Sa 27 Sept

So 21

Almut Sibthorpe B6 072 488 5204

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2014

nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Pieter Botha B4 083 994 1160

Salomé Pretorius—D7 078 249 4670

Reghardt Koen C7 082 723 4434

Ma 22

Sondag 21 Sept

� Jr kategese—09:00—Die kinders kom saam in die diens

bymekaar en verlaat die diens na die eerste lied saam met die kinders van die kinderkerk.

� Baba & Kleuter Bediening—in die Jeugsaal tydens die

erediens vir kinders 0-5jr oud. Ouers kan hul afhaal na die “groot” erediens.

Sondag 05 Okt

� Buite diens—11:00—op die plaas van tannie Rienie Viljoen.

Nagmaal sal bedien word. Almal welkom.

Hailey Ravenscroft C2 083 991 1484

Di 23

Wo 23

Page 3: Afk 21 sept 2014

3

NG Spioenkop—Gerrie Pretorius

Gerrie Pretorius tree op! Wanneer: 23 September om 19:00

Waar: Meyerton Golf klub

Toegang: volwassenes R100; kinders R50.

Kontak Elsa Odendal vir meer inligting: 082 3371903

Radio kansel

Lindie Strydom tree op saam

met nog 2 kunstenaars!

Wanneer: 11 Oktober om 11:00

Waar: Lions Creek (Plaaskombuis pad)

Toegang: R100pp—sluit ligte middagete in.

Kontak Lydia Lamprecht vir meer in-ligting: 016 423 1775 / 083 442 2234

Kerssangdiens—MOos

Jan de Wet tree hierdie jaar by ons Kerssangdiens op wat gehou sal word op 7 Desember om 19:00. Sit dus nou al ‘n “reminder” op jou foon

om daardie dag hierdie heerlike saamkuier by te woon!

Video clip vir bemarking op Youtube:

https://www.youtube.com/watch?v=TgR12Q8k26I (of soek NG Meyerton Oos liggies op

Youtube)

Page 4: Afk 21 sept 2014

4

She hurried to the pharmacy to get medication, got back to her car and found that she had locked her keys inside. The woman found an old rusty coat hanger left on the ground. She looked at it and said, "I don't know how to use this." She bowed her head and asked God to send her some HELP. Within 5 minutes a beat-up old motorcycle pulled up, driven by a bearded man who was wearing an old biker skull rag. He got off of his cycle and asked if he could help. She said: "Yes, my daughter is sick. I've locked my keys in my car. I must get home. Please, can you use this hanger to unlock my car?" He said, "Sure." He walked over to the car, and in less than a minute the car was open. She hugged the man, and through tears said, "Thank You SO Much! You are a very nice man." The man replied, "Lady, I am NOT a nice man. I just got out of PRISON yesterday; I was in prison for car theft." The woman hugged the man again sobbing, "Oh, thank you, God! You even sent me a Profes-sional!" Is GOD great or what!?!

When God sends you help, don't ask questions.